In hierdie kabaret, ook bekend as “Ek het al so baie my *** gesien, ek is bang vir *****” vier Elzabé Zietsman haar en haar mede-Suid-Afrikaners se veerkragtigheid. As ons val, staan ons op. As die mat onder ons uitgeruk word, maak ons bollemakiesies en land op ons voete.